In hierdie blog probeer ek op 'n eerlike en opregte manier kommentaar lewer op gebeurtenisse. Politieke korrektheid (PC) gaan my nie hier van die waarheid weerhou nie. Ek is teen enige vorm van belediging en diskriminasie hetsy op grond van ras, geslag, geloof, seksuele oriƫntasie of wat ook al. Ek is nie teen politieke korrektheid omdat ek mense wil beledig nie. Politieke korrektheid weerhou mense egter van die waarheid. Indien ons almal goeie maniere het, sal ons mekaar buitendien nie rassisties, seksisties of anders beledig nie.
In this blog I attempt to comment on events in an honest and sincere manner. Policital correctness (PC) will not prevent me from writing the truth. I reject any form of insult and discrimination whether it is based on race, gender, religion, sexual orientation or whatever. I am not against PC because I want to insult people. However, PC prevents people from facing the truth. If we exhibit good manners we would not insult each other in a racist, sexist or any other way.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking